‘n Koppie tee saam met Louis-John

By |2014-10-27T12:18:52+02:0027 Oktober, 2014|Omgee, Skole|Kommentare af op ‘n Koppie tee saam met Louis-John

Louis-John Hüsselman het onlangs by die Byers Bytjies Kleuterskool se Damestee die dames behoorlik bekoor met sy pragtige stem. Die gebore Vrystater het agt jaar se klassieke sangopleiding en is is ‘n veelsydige kunstenaar wat [...]