22 September 22, 2014

Nianell “JUST BE”

By |2014-09-25T16:26:49+00:0022 September, 2014|Teater|0 Comments

Die veelbekroonde en talentvolle sangeres en liedjieskrywer Nianell se sewende solo-album “JUST BE” is hier! Oudergewoonte verskuif sy weer grense met haar briljante komposisies, passievolle vertolkings en inspirerende lirieke. “JUST BE” spog met vyftien liedjies [...]