10 Vrae Met Lindie Strydom, Groot FM handelsmerkbestuurder
1. As medewerker van die Atterbury Trust, wat beteken die trust vir jou? Ek het self vir ‘n hulporganisasie gewerk vir amper 5 jaar en is by GROOTfm 90.5 ook verantwoordelik vir die gemeenskapsprojekte. Ek is [...]