10 Vrae Vir Hendri Myburgh
1. Atterbury is baie trots op jou MTN toekenning vir die beste aandprogram. Hoe is jy betrokke by die werk van die Atterbury Trust? Eerstens, baie dankie met die gelukwense! Dit is ‘n voorreg om [...]
1. Atterbury is baie trots op jou MTN toekenning vir die beste aandprogram. Hoe is jy betrokke by die werk van die Atterbury Trust? Eerstens, baie dankie met die gelukwense! Dit is ‘n voorreg om [...]
William Warren stel sy nuwe CD vry op 31 Augustus in die Atterbury Teater. ’n Samestelling van sy eie Afrikaanse komposisies, asook ’n paar bekende Engelse treffers. Besprekings: 083 377 0088 or [email protected] Kaartjies: [...]
Die España produksie keer terug na die Atterbury Teater later hierdie jaar! Helena en Maria Lorca Montoya sal te sien wees in September saam met hul dansleerlinge, professionele dansers en 'n kitaarduo. España 2014 is [...]
"Sultans of Swing: A tribute to Dire Straits" keer terug na Atterbury Teater op 27 Augustus. Dié vertoning gee 'n oorsig van die totale werke van die groep en die raaiselagtige kernfiguur, Mark Knopfler. Dit [...]
Wees heel eerste om songs van Karen se nuwe album te hoor! Twaalf jaar gelede het Karen Zoid haar heel eerste album 'Poles Apart' vrygestel, wat die verbeelding van aanhangers en kritici aangegryp het. Aan [...]
Teenoorgesteldes trek mekaar aan, en soms uit...mekaar. Jou gat my Skat! is ‘n komiese besoek aan die twee opperste pole in die samelewing: hardegat en slapgat. Wees gewaarsku: jy gaan jouself en jou verhoudings aan [...]
Nianell, Vivace Guitar Duo en Helena Ceronio sal in 'n Lente Soiree te sien wees ten bate van Chrysalis Kleuterskool in Lynnwood. Tydens die oggendvertoning kan gaste uitsien na sportpryse, geskenkpakkies en 'n kontant-koffiekroeg wat [...]
Van films, tot digkuns en beeldende kunste, Atterbury is behoorlik betrokke by die Cool Capital 2014 biennale. Die Atterburyteater gaan deel van die filmfees aanbied; en restaurante en geboue in Atterbury se eiendomsportefeulje word gebruik [...]