Teresa Lister Prys

By |2014-07-25T16:02:39+02:007 Mei, 2014|Studiebeurse|Kommentare af op Teresa Lister Prys

Die Teresa Lister-toekenning is vanjaar vir die vierde keer op Woensdagaand, 26 Maart 2014 by die UP Regsfakulteit se Erkenning van Prestasietoekenningsaand gedoen. Teresa was in Desember 2009 in ‘n noodlottige motorongeluk en Atterbury het [...]